Volkskool wys solidariteit tydens Borskankerbewusmakingsmaand

Oktober word wêreldwyd erken as Borskankerbewusmakingsmaand – ’n maand wat herinner aan die belangrikheid van gesondheid, vroeë opsporing en gemeenskapsamewerking. By Volkskool het ons leerders besluit om hul steun op ’n simboliese manier te wys deur die bome by die kampusingang met pienk lap te versier. Hierdie kleurvolle vertoning dien as teken van hoop en…

Lees Meer