Volkskool Gholfdag 2025

Moenie dit misloop nie! ✨⛳️Merk jou kalender: 25 Oktober is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan. 👉 Besprekings kan op twee maniere gedoen word: Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie – nie-gholfers is ook welkom om die dag saam te geniet!Daar wag baie pret, geselligheid en…

Lees Meer

‘n Rugby Erfenis

Uit die Trui van 1965 tot Vandag: ‘n Rugby-erfenis. Die klasmaats van die 1965-matriekklas het vanjaar hul 60-jaar reünie gevier. Die rugbykaptein van daardie jaar was deel van die groep. Vrydagaand, 15 Aug, het die eerste rugbyspan die voorreg gehad om hierdie eertydse kaptein te ontmoet en met ñ stewige handdruk is hulle voorspoed toegewens.…

Lees Meer

Sanlam Wow-Spelfees

Drie van ons leerders – Elgemayne Solomons, Kayden Job en Chaendré Damons – het hulle taalvernuf gewys en deurgedring na die Provinsiale uitdunne wat op 30 Augustus by Hoërskool Cillié in Port Elizabeth plaasgevind het.Alhoewel geen van hulle vanjaar tot die finale rondte deurgedring het nie, het hulle met groot ywer, trots en waardigheid deelgeneem.…

Lees Meer

Blink uitslae by Camdeboo Eisteddfod

Van kontemporêre dans tot klassieke ballet, van poësie tot klaviersolo ’s – ons leerders het nie net vaardigheid nie, maar ook hart en kultuur in elke prestasie gebring. 🎭 Voordrag 🎹 Musiek 💃 Dans Baie geluk aan al ons leerders – julle harde werk, talent en kultuurliefde maak ons ongelooflik trots.

Lees Meer

Nuwe leiers vir 2026

Met groot trots is die Leerlingraad vir 2026 vandag aangekondig. Hierdie groep leerders gaan in die komende jaar die leiding neem en saam bou aan ’n skoolgemeenskap waar gees, samewerking en trots die hartklop vorm. Die aanwysing van Volkskool se hoofseun en hoofdogter vir 2026 sal tydens ons jaarlikse prysuitdeling bekend gemaak word. Dit is…

Lees Meer

Boer Ding dans

Ons Landbou Graad 11 seuns daag vandag Langenhoven Gimnasium uit om die Boer Ding te dans! Kan julle die ritme en gees opneem en die uitdaging volg? Kom wys ons julle moves – die Boer Ding wag!

Lees Meer

Swellendam SuperSpar Tennis

Verlede Donderdag het Volkskool se top vier seuns en dogters tennisspelers koers gekies na Swellendam vir die jaarlikse Superspar Tennistoernooi. Die spelers het hul staal gewys teen skole soos Swellendam, Drostdy, Langenhoven, Montagu, Bredasdorp, Worcester Gim en Vredendal. Daar was groot hoogtepunte: Louwen Wolfaardt en AW Lamprecht was onoorwonne in hul enkels, met AW wat…

Lees Meer