Vandag het die personeel ’n heerlike verrassing beleef toe die Leerlingraad van 2025 hulle met liefde en dankbaarheid bederf het. Dit was ’n klein gebaar, maar een wat groot uit die hart van ons Karoo-volksies gekom het.

Die dag heriiner ona aan die mooi verhouding tussen leerders en personeel – ‘n ware teken van respek en waardering.

’n Groot dankie aan die Leerlingraad van 2025 vir hierdie spesiale oomblik. Julle wys weer: by Volkskool klop die hart van dankbaarheid sterk.

Meer Nuusberigte