Ons is opgewonde oor die toekoms en dankbaar dat ons kan voortgaan met ons rugby oefeninge.
Ons spelers en afrigters se gesondheid is baie belangrik en alle Covid voorsorgmaatreëls word nagekom.
 
Baie geluk aan Jan-Hendrik Gouws wat gekies is om ‘n SARU Elite Speler ontwikkelingskamp by te woon. Onder normale omstandighede bied SARU die kamp by ‘n spesifieke oefenterrein aan, maar as gevolg van Covid-19 protokol moes die kamp hierdie jaar virtueel aangebied word.

Meer Nuusberigte