Johndre Ludick, ‘n matriek leerder aan Hoër Volkskool, het algeheel vyfde in die 2024 Nomads SA Boys u.19 Stroke Play Championships geëindig. Hierdie kompetisie was in Benoni aangebied.

Baie geluk Johndre!

Meer Nuusberigte