Met Covid19 wat nog ‘n realiteit is, moet ons skool se beheerliggaamverkiesing aangaan, maar op ‘n heel nuwe manier! Al ons kandidate word virtueel bekend gestel, sodat jul kan weet vir wie jul stem. Bestudeer asb. die volgende kandidate se profiele en kom wys jou ondersteuning deur te kom stem. Inligting rondom die stemproses is ingesluit by die foto’s:

Meer Nuusberigte