Tiaan Fourie het verlede naweek aan die perdeskou op Tarkastad deelgeneem.

Hy het die volgende plasings in die saalperdafdeling behaal:

1ste: Driegang parkperd, ruiters 18 jaar en onder

1ste: Vyfgang plesierperd, ruiters 18 jaar en onder

1ste: Driegang ruiterkuns, ruiters 18 jaar en onderTiaan is ook aangewys as die Vyfgang Plesierperd Kampioen.

Baie geluk, Tiaan.

Meer Nuusberigte