Ons Landbou Graad 11 seuns daag vandag Langenhoven Gimnasium uit om die Boer Ding te dans!
Kan julle die ritme en gees opneem en die uitdaging volg? Kom wys ons julle moves – die Boer Ding wag!