Ons Volksies het die pragtige Gideon Scheepers Trail, ’n 3 km roete net buite die dorp, gaan verken. Hierdie uitstappie het nie net vir heerlike saamwees gesorg nie, maar ons ook herinner aan die belangrikheid van natuur en omgewing.
’n Waardige koppelvlak met Landsdiens en die ATKV.
Tussen al die uitreike is dit kosbaar om soms stil te raak en net be besef: die natuur rondom ons is ongelooflik mooi, en ons is bevoorreg om dit te kan ervaar.