Moenie dit misloop nie! ✨⛳️
Merk jou kalender: 25 Oktober is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan.

👉 Besprekings kan op twee maniere gedoen word:

Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie – nie-gholfers is ook welkom om die dag saam te geniet!
Daar wag baie pret, geselligheid en ’n paar verrassings vir die hele gesin.

Volkskool speel saam – op én van die baan af!

Meer Nuusberigte