Die volgende leerlinge het na afloop van die somersportseisoen gekwalifiseer vir erekleure in hul verskillende dissiplines:

Zileke de Jager (Ruiterkuns), Zankie Botha (Ruiterkuns), Llewellyn Crewe-Brown (Swem) Sherwin van Staaden (Atletiek) en Alwyn van der Merwe (Tennis) afwesig: Rianco vermeulen (Swem).

Meer Nuusberigte