‘n Trots oomblik vir Volkskool! ![]()
Wat ’n voorreg om as een van die Top-20-finaliste in die Afrikaans Amptelik 100-skolekompetisie aangewys te word! ![]()
![]()
Ons sê baie dankie aan ons leerders, onderwysers, ouers en oudskoliere – elkeen wat bygedra het om Afrikaans met trots en kreatiwiteit te vier. Julle gees en liefde vir ons taal maak hierdie prestasie moontlik.
Afrikaans leef, groei en blom – en by Volkskool leef dit met trots!

