26 Jun 2023 Ons immergewilde skaapkop, afval en beesstertaand is hier! R130 per persoon Vrydag, 28 Julie 2023 19:00 tot laat Die Volksie Kontantkroeg beskikbaar. Kaartjies nou beskikbaar by die skoolkantoor – 049 8910514
26 Aug Strale van goud by die Camdeboo Eisteddfod Tussen 20 en 22 Augustus het ons Volkskool-leerders by die Camdeboo Eisteddfod... Lees Meer
23 Aug Eerste Hokkiespan sluit 2025-seisoen met oorwinning af Ons eerste hokkiespan het hulle laaste wedstryd van die 2025-seisoen teen Riebeeck... Lees Meer