Chris de Wet, ‘n graad 10-leerling van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek aan die tweede A-Liga swemgala te Gqerberha deelgeneem. Hy het baie goed evaar en behaal drie podium-plekke. Derde plekke in die 50m en die 100m borsslag Tweede plek in die 200m borsslag. Chris eindig in die top 5 vir die volgende items:…
Lees MeerHoër Volkskool se rugbyspelers, Caleb Jantjies, Requelme Afrika en Curtley Jacobs, is na die laaste rondte proewe in die o.15 Sarah Baartman 7’s-rugbyspan ingesluit. Hulle gaan aan die ‘District Summer Games Championships’ 7’s-toernooi deelneem. Die toernooi vind op 9 September 2023 te Makhanda plaas. Baie sterkte aan julle! Foto vlnr: Caleb Jantjies, Requelme Afrika, Curtley…
Lees MeerCaleb Jantjies, Requelme Afrika en Curtley Jacobs is na die laaste rondte proewe in die 0.15 Sarah Baartman-span ingesluit vir 7’s rugby. Hul gaan aan die ‘District Summer Games Championships’ toernooi deelneem wat 9 September 2023 te Makhanda aangebied word. Baie sterkte aan julle!Foto vlnr: Caleb Jantjies, Requelme Afrika, Curtley Jacobs
Lees MeerMathys Oberholzer, ‘n matriekleerling van Hoër Volkskool in Graaff-Reinet, het op 28 en 29 Julie uitstekend in die 2023 Afrika Genesis Boogskiet Wêreldkampioenskappe by die reservaat, Camp Discovery in Limpopo, gevaar. Mathys het in die junior afdeling vir die ouderdomsgroep 13 tot 18 jaar deelgeneem. Hy het in die driedimensionele teikenskietafdeling ‘n goue medalje en…
Lees MeerMej. Volkskool wenners, Sanet Grobler (Mej HVS), Temzynne Juries (1e prinses) en Jani van der Merwe (2e prinses) het as deel van hul prys, ‘n ete saam by die immergewilde Coldstream Restaurant gekry. Daar is vir elkeen ‘n ete geborg deur Hestie van der Mescht, eienaar van The Coldstream Restaurant. Die meisies het veral die steak…
Lees MeerHeelwat van ons leerders het aan die Camdeboo Eisteddfod deelgeneem. Die Eisteddfod is die afgelope week deur ons buurskool, Union High School, aangebied.Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. Dit is nie altyd maklik om op die verhoog te gaan en voor mense op te tree nie, maar elkeen, hetsy met drama, dans, sang…
Lees MeerFoto’s:Eerste span: Voor; Zanri Groenewald, Alecia Louw, Jani van der Merwe, Anya CorneliusAgter: Kian Keyser, Jan-Theo van Tonder, Rudolph-Hein van Eeden, Louwen Wolfaardt. Hoër Volkskool is deur twee spanne by die gewilde Wasserman Tennistoernooi wat deur Hoërskool Middelburg aangebied is, verteenwoordig. Spanne bestaan uit vier seuns en vier dogters wat in dubbelspel en gemengde dubbelspel…
Lees MeerSes van Hoër Volkskool se leerlinge het Donderdag, 24 Augustus 2023 aan die Sanlam WOW-Spelfees deelgeneem. Dié kompetisie was die tweede rondte en het by Graaff-Reinet Primêr plaasgevind. Ons leerders het baie goed gevaar. Op die foto is die volgende leerlinge: Michayle Maarman (Algeheel eerste in die gr 10 afdeling) Chaendré Damons (deelname gr ,…
Lees Meer