Graad 11 leerder, Xander Keyser, het sy fotografie talent by Del Arte Eisteddfod in Vereeniging, Gauteng, in die Fotografie Afdeling gaan tentoonstel.Die beoordelaars was baie beïndruk met sy fyn oog en talent en het die ses foto’s wat ingeskryf was, die volgende uitslae behaal:1 x A+ vir bo 80%4 x A++ vir bo 85%1 x…
Lees MeerHVS leerder, Erik Swanepoel, het op 4 November aan die vyfde rondte van die Rover Motorfietsklub se kampioenskappe deelgeneem en behaal ‘n eerste plek in die hoërskole afdeling waar hy die tweede plek drywer met 9:43 gewen het! Hierdie uitmergelende kompetisie behels ‘n 18 km baan wat in drie rondtes voltooi moet word. Met moeilike…
Lees MeerJaarliks word Wapenstilstandsdag op 11 November gevier en pronk papawer blommetjies op lapelle wêreldwyd. Die St James Anglikaanse Kerk het vanjaar hul gedenkdiens op Sondag 12 November aangebied waar die lewens van soldate wat gedurende die Eerste Wêreldoorlog hul lewens verloor het, gedenk was met die gebruiklike kransleggings. Hoër Volkskool se hoofleiers, Xander Keyser en…
Lees MeerGraad 9-leerder, Luan Hanekom, was die afgelope vakansie op ‘n avontuur soos min! Into Africa Sports reisgroep het verskeie hokkiespanne na Nederland laat toer. Luan was deel van die o.19 Elsie Coetzer seunsspan. Tydens die toer het hul vier intensiewe oefensessies met Nederlandse afrigters gehad en ook drie wedstryde gespeel.Tussendeur kon hul darem ook bietjie…
Lees MeerVrydag, 24 November: Gholf : 14:00 Saterdag, 25 November: Tennis & Rolbal: 08:00 TENNIS GHOLF ROLBAL Kom deel in die pret en maak vir jou ‘n span bymekaar… _Is hierdie slegs vir ernstige sportmanne/vroue?_ *GLAD NIE!* Hierdie is vir enige iemand wat lus is vir pret en om lekker pryse te wen! _Ek het nog nooit rolbal…
Lees MeerOns het hierdie jaar geen steen onaangeroer gelaat om Hoër Volkskool se uitvoerende kunste tot nuwe hoogtes te stuur nie.Na uitstekende resultate by die Kunstefees en ons prysenswaardige oorwinning in die Karoo Interskole Toneelfees, het ons die jaar met ons pasafgelope Kultuuraand op ‘n hoogtepunt afgesluit.Die Volksies het behoorlik gespog met hulle talent. Daar is…
Lees MeerHoër Volkskool se prysuitdeling was ‘n spoggeleentheid en ons was bevoorreg om ons leerders vir hul akademiese, sport en kultuur prestasies vir die jaar te vereer. So ‘n geleentheid spreek boekdele van ons leerders se toewyding en harde werk gedurende die jaar. Ons is trots op elkeen van julle! (Klik op die foto vir die…
Lees MeerBy Hoër Volkskool se gimnasium is ‘n buitelug oefenbaan, bekend as die Makula Muscle Mall. Nadat die gimnasium vergroot is, was die vergroting van hierdie oefenbaan volgende op die lys.Baie dankie aan Campbell Scott wat sy grondverskuiwingsmasjiene beskikbaar gestel het, om die terrein gelyk te maak.ISU-Rommel se werkers het ook hand bygesit met die laaste…
Lees MeerHVS se leerders wat studente van Raptors Martial Arts-klub is, het op Saterdag 14 Oktober 2023, aan die East Coast Elephant Open in Jeffreysbaai deelgeneem. Studente van verskillende klubs regoor die land het hieraan deelgeneem.Die deelnemers het onderskeidelik aan die Tatami punte gevegkuns en Tatami semi-kontak gevegkuns dissiplines meegeding. Die kompetisie was intens en straf.…
Lees Meer