Chris de Wet en Charl Conradie het aan die Suid-Afrikaanse Vlak 2-swemgala deelgeneem. Die gala is by die N.A. Smit swembad in Oudtshoorn aangebied.Chris het aan sewe items deelgeneem en in ses items ‘n persoonlike beste tyd behaal.Charl het ook aan sewe items deelgeneem en in ses items ‘n persoonlike beste tyd behaal.Charl wen die…
Lees MeerDie volgende leerders het na afloop van die somerseisoen krul-toekennings ontvang vir hul onderskeie sportsoorte. Baie geluk!
Lees MeerErik Swanepoel het die naweek van die 16de Maart 2024, aan die Rover Motorfietsklub se Enduro tweede rondte deelgeneem. Die rondte was baie vinnig, met n mengsel van los klippe, los grond en sand. Op sekere seksies was daar ‘n topspoed van 120-130 km/h gehaal en moes hy teen die hoë spoed met tye ‘n…
Lees MeerDie volgende leerders het akademies presteer in die eerste kwartaal. Die volgende plekke is behaal: Graad 12 Freddie van der Mescht (nr 7), Stephan Vosloo (nr 9), Adriaan Blignaut (nr 1), Hubert Viljoen (nr 4) en Xander Keyser (nr 2).Voor: Anya Cornelius (nr 5), Deslaine Booysen (nr 3), Emma van Gent (nr 8), Chenique Koopman…
Lees MeerDie volgende leerders het toekennings ontvang vir hul bydrae tot die suksesvolle swemseisoen van Hoër Volkskool: Agter: Lara Vosloo, Lua Bouwer, Elné Viljoen, A.W. Lambrechts, Jan-Theo van Tonder, Hannes van der Merwe, Kian Keyser, Ruben van der Ahee en Mark Blom. Voor: Johan Viljoen, Anya Cornelius, Jani van der Merwe, Danel de Koker, Carla van…
Lees MeerHannes van der Merwe, gr 10-leerder van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek aan die Suid Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe te Bloemfontein, deelgeneem. Hy het die Oostelike Provinsie in die o.17-afdeling deelgeneem. Die hardloop-afdeling het by die Mangaung-stadion plaasgevind en Hannes het die 800m in ‘n van 2:15 voltooi. Daarna was die swem-afdeling by die Mangaung…
Lees MeerBaie geluk aan Volkskool met die fantastiese uitslae by die Oakdale Rugby Fees wat die naweek plaasgevind het! Ons is ongelooflik trots op julle!
Lees MeerVandag was die laaste dag van die jaarlikse Union High School Senior Hokkietoernooi. Hoër Volkskool het die besige naweek afgesluit en teen Victoria Girls gespeel. Ons het op ‘n hoogtepunt geëindig en 3-2 gewen. Doele is deur Zanri Groenewald, Anishka Luiters en Jani van der Merwe aangeteken. Die span het algeheel vyfde uit 17 spanne…
Lees Meer