Sportuitslae

Die afgelope naweek het Hoër Volkskool na Somerset-Oos gereis en aan ‘n baie opwindende sportdag deelgeneem.Die hokkie het Vrydagmiddag gespeel en die uitslae was as volg:HVS o.16A-span speel teen Gill se eerste span en verloor ongelukkig die wedstryd 1 – 2. Die HVS o.16B-span speel teen Gill se tweede span en speel gelyk 0 elk.Saterdag…

Lees Meer

Boogskiet

HVS se deelnemers moes Saterdagoggend, 13 Julie 2024 baie vroeg na Despatch vertrek, om betyds te wees vir hulle deelname aan die Kwagga Boogskietklub se kompetisie.Dit was ‘n windstildag en daar was geen weersomstandighede wat die skiet kon belemmer nie. Na ‘n week van stormsterk winde wat veroorsaak het dat die leerders nie kon oefen…

Lees Meer

Sportuitslae

Die afgelope naweek het Volkskool, kragte teen Hoërskool Cradock op ons tuisgronde, gemeet. Hierdie is ‘n jarelange tradisie wat steeds met ‘n goeie gees op en lands die veld, plaasvind.Vrydagmiddag het Cradock se seuns hokkiespan na Graaff-Reinet gereis en ‘n wedstryd teen Volkskool se onderwysers gespeel. Die onderwysers het opgedaag en vir die beste gehoop.…

Lees Meer

Rugby

AJ de Jager het die vakansie as lid van die Vrystaat se o.19-rugbyspan, by die Bokkieweek te Kroonstad, gespeel. Hy is as die beste agterspeler in die Vrystaatspan, aangewys.AJ het die naweek as lid van ‘n o.19 Bokkieweek Uitnodigingspan teen ‘n o.21-span gespeel. Hoewel hulle ‘n goeie wedstryd gepeel het, het hulle die wedstryd 37…

Lees Meer

Graad 12

Die gr 12-leerders het gister hul jaarlikse boogskietkursus voltooi. Die leerders het dit baie geniet! ‘n Paar van die leerders het besef dat boogskiet glad nie vir hulle is nie, terwyl ander weer verskuilde talente ontdek het. Die laaste rondte was vir elkeen ‘n opsionele rondte en tog het elkeen die geleentheid aangegryp om net…

Lees Meer

ATKV

Marlie Nel is as afgevaardigde aangewys, om die ATKV se Kultuurkuier by te woon. Die kuier vind vanaf 9-11 Julie by die ATKV Buffelspoort, Rustenburg, plaas. Sy sal as takverteenwoordiger die kuier bywoon en daar sal hulle aan verskeie werkswinkels, wegbreekgroepe en gespreksessies deelneem.Die doel van die sessies is om planne te beraam, om transformasie…

Lees Meer

HVS stel nuwe hoof aan

Na ‘n tydperk van baie verwagting en lang afwagting is Hoër Volkskool se nuwe skoolhoof aangestel. Die skool was vir sowat 18 maande sonder ‘n permanente hoof nadat mnr. Theo Dörfling afgetree het.Me. Henriëtte Malan het die afgelope tyd as skoolhoof waargeneem en kan ons vandag met opgewondenheid aangekondig dat sy as HVS se nuwe…

Lees Meer