Herinneringsdag

Op Sondag, 10 November het Hoër Volkskool se hoofleiers die jaarlikse Herinneringsdagdiens bygewoon. Die diens is by die St James the Great-kerk gehou. Jaarliks woon ons hoofleiers hierdie gewyde geleentheid by, om gevalle helde te herdenk. Die geleentheid herdenk die Wapenstilstanddag, wat aan die einde van die Eerste Wêreldoorlog in 1918, plaasgevind het. Foto: Saré…

Lees Meer

HVS se hoofseun sing

Rikus Kleyn het verlede kwartaal aan Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem. Elke deelnemer het toegang gekry tot ’n spesiale, eksklusiewe meesterklas, waarin ’n professionele vermaakkunstenaar praktiese raad deel en jou help om vir jou optrede voor te berei. Beoordeling was deur sterre in die kunste- en vermaakbedryf gedoen.  Vir die sang afdeling, waaraan Rikus deelgeneem het, kon…

Lees Meer

HVS Dans-Eksamen

1 en 2 November het dansers van die Chinelle School of Dance deelgeneem aan ‘n dans-eksamen, gebasseer op die danssillabus wat hul die jaar voltooi het.Die eksaminator Me. René Ferreira, wie ook ‘n dansstudio het en self meer as 30 jaar ondervinding het in dansafrigting in die ‘Modern,Tap & Contemporary’ afdelings Die volgende dansers van…

Lees Meer

Geloofsbelydenis

Vyf van Hoër Volkskool se leerders het die afgelope naweek húl geloofsbelydenis in die pragtige NG Kerk Graaff-Reinet afgelê. Dit was ‘n baie spesiale geleentheid vir hierdie nuwe lidmate.Baie geluk. FotoVoor: Micayla Williamson, ds. Johan Ekkerd, Casper BekkerAgter: Tiaan Fourie, Malan Meyer, Jean-Pierre Theron en Jayden Odendaal (UHS)

Lees Meer

Weppie Preppie Konsert

Weppie Preppie bied binnekort ‘n konsert aan. Die voorbereidings het ‘n ekstra hupstoot gekry, danksy ‘n oud-Weppie Preppie-leerder wat help met die konsert.Temzynne Juries se skooldae het jare gelede in Weppie Preppie begin. Sy hou baie van toneelopvoerings en het tydens haar skoolloopbaan aan talle Eisteddfodd kompetisies deelgeneem. Tussen die studies vir haar eindeksamen en…

Lees Meer

Graaff-Reinet Camdeboo Uithourit

Lehan De Beer, ‘n graad 10-leerder van Hoër Volkskool, het verlede naweek aan die uithourit wat in die Camdeboo SANParks in Graaff-Reinet gehou is, deelgeneem. Al die roetes is in die park, tussen die wild, gery.Daar was verskeie afstande, vanaf 26 km tot 120 km. Lehan moes 40 km onderskeidelik op Vrydag en Saterdag, op…

Lees Meer

Perdry

Drie ruiters van Hoër Volkskool het die afgelope naweek aan die Vrystaat Saalperd Streekskou wat te Philippolis aangebied is, deelgeneem.Die ruiters het teen die Vrystaat Subuniespan aan ‘n Saddle Seat ruiterkunskompetisie deelgeneem.Uitslae is as volg:Driegang:

Lees Meer

Jaarafsluiting Rugby

2024 se rugbyseisoen het op ‘n hoogtepunt geëindig, toe die eerste rugbyspan verlede week tydens ‘n heerlike kuieraand by The Coldstream Restaurant, die jaar kon afsluit. Vanjaar se eerste rugbyspan het van die staanspoor af gewys wat dit is om as ‘n SPAN te speel. Spanlede het mekaar vertrou, mekaar ondersteun en bo alles as…

Lees Meer