Op Saterdag, 11 Februarie 2023 het Hoër Volkskool die eerste boogskietkompetisie van 2023 aangebied. Skuts van Graaff-Reinet (HVS en LVS), Uitenhage, Despatch en Jeffreysbaai het hiervoor ingeskryf . Ons het twee “Bull’s Eye” kompetisies geskiet – Graaff-Reinet Ope en HVS Ope. Om ‘n boogskietkompetisie aan te bied verg baie beplanning. Ons skietbaan waar daar drie…
Lees MeerOp Saterdag, 28 Januarie het die Raptors gevegskunsklub hulle eerste grondwerkgradering gehad. Die byeenkoms het van 08:00 tot 13:30 geduur en oud en jonk moes swoeg en sweet en baie hard werk om hul wit “sleeve” gradering vir grondwerk te verwerf.HVS het leerders wat aan hierdie sport deelneem en vier leerders van HVS het hul…
Lees MeerBekerwenners tydens HVS se kleureatletiekbyeenkoms:Junior Victrix Lurodum:Mikha EnslinJunior Victor Ludorum:Hannes van der MerweSenior Victrix Lurodum:Malandri LombardSenior Victor Ludorum:Valentino Johannes Uitblinkers in die baanitems is as volg:NAELLOPEMalandri Lombard: 200 mEthan Japhta: 100 mVINNIGSTE 1500 MDogter: Jamie-Lee GerberSeun: Valentino Johannes Baie geluk aan die atlete met hul goeie prestasies.
Lees MeerWeens groot belangstelling in die vakrigting Rekenaartegnologie het daar ‘n behoefte by HVS ontstaan om nog ‘n rekenaarlokaal in te rig. Die vak RTT word nou in twee vakgroepe aangebied om meer leerders die geleentheid te gee om die vak te neem.IGO maak ook gebruik van die rekenaarsentrum en waar IGO-leerders in die verlede na…
Lees MeerTydens die WOW-spelfees se distriksrondte het Emma van Gent, Luke Karelse, Michayle Maarman en Ilze Vorster almal in die top vier van hulle onderskeie ouderdomsgroepe geëindig en vir die provinsiale rondte gekwalifiseer. Weens ‘n sameloop van omstandighede het Emma en Michayle nou eers hulle medaljes vir hul eerste plekke in die distriksrondte ontvang. Almal het…
Lees MeerBy Hoër Volkskool is deelname aan kultuuraktiwiteite baie belangrik.Die ATKV-bestuur vir 2023 is as volg:Voorsitter: Helé de KlerkOndervoorsitter: Sue Mari BurgerSekretaris: Megan HendrikseTesourier: Remé VorsterOndersteunende rol:Tyneal BothaRaquel AndrewsChantél van der NestBaie sterkte met die jaar se werksaamhede!Foto vlnr: Megan Hendrikse, Sue-Mari Burger, Helé de Klerk, Remé Vorster, Tyneal Botha, Raquel Andrews en Chantél van der…
Lees MeerOp Woensdag, 1 Februarie, het Hoër Volkskool die jaarlikse kleuregala aangebied. Ten spyte van ‘n baie warm dag, het die dag se program goed verloop.Baie geluk aan Kate-Lynne Kruger wat 3 rekords tydens die gala verbeter het:100 m rugslag,50 m borsslag4 x 25 m individuele wisselslag.Die oudste rekord wat sy verbeter het, is die 100…
Lees MeerMet die aanbreek van die 2023-hokkieseisoen het HVS verlede week hokkieproewe gehou om ‘n oefengroep te kies.Oud-Volksie Bebe (Steyn) Claassen, matriek 1977, was een van die keurders tydens die proewe. Bebe het vanaf 1987 tot 1993 vir die Springbokhokkiespan gespeel en was daarna vanaf 1998 tot 2000, die SA o.18 dogters hokkiespan se afrigter. Die…
Lees MeerHVS het in 2022 Robotika aan die leerders bekendgestel.Die eerste robotika klas vir 2023 het vir groot opwinding gesorg en het die leerders se probleemoplossingsvaardighede aangewakker.Die manne het hierdie rondte gewen, maar die dogters is reg vir die volgende uitdaging! Die dogters is van mening dat robotte programmeer meer in hulle lyn is.
Lees Meer