Hoër Volkskool se swemmers het weereens tydens gister se Karoo swemgala uitgeblink en vir groot opwinding in baie van die items, veral die aflosse, gesorg. Uitslae van die punte is as volg: Laerskool Cradock: 18 Tuisskool: 49 Gill Kollege: 157 Laer Volkskool: 335 Union High School: 457 Victor Ludorm: Mateo Schoeman Victrix Ludorum: Taylor Jacobs…
Lees MeerHVS se netbalspelers het verlede week aan die Beyers Naude Netbalproewe deelgeneem en die volgende spelers is gekies om aan die Sarah Baartman proewe deel te neem: Netbal o.14: Elné Viljoen en Izanne Pienaar Netbal o.15: Zenobia Homveld, Ilze Vorster, Elzahn Dinjana en Nicole Jacobs Netbal o.18: Junielle Goliath, o.17: Sanet Grobler, o.16: Jamie-Lee Gerber…
Lees MeerDaar is geen beter manier om ‘n werksweek af te sluit as ‘n heerlike kuier by DIE VOLKSIE nie! Alle ouers, vriende en ondersteuners is welkom om saam te kuier. Kry nou jou kaartjie by Hoër Volkskool se kantoor vir slegs R10.00, pak vir jou ‘n lekker piekniekmandjie en kom kuier saam! As die inhoud…
Lees MeerDie volgende tennisspelers van Hoër Volkskool is in Oos-Kaap spanne opgeneem en gaan aan interprovinsiale toernooie deelneem: Zanri Groenewald: o.18 B-span Rudolph-Hein van Eeden o.15 B-span Louwen Wolfaardt: o.15 A-span Alicia Louw: o.15A-span Die A-spanne gaan in Pretoria meeding, terwyl die B-spanne in Grahamstad gaan speel. Ons wens jul baie sterkte toe!
Lees MeerSarah Baartman Atletiekbyeenkoms: Die volgende atlete het by die Sarah Baartman atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem en het baie goed gevaar: Foto agter: Chanto Baartman: eerste: 800m seuns o.15 Ethan Japhta: derde: 400m seuns o.17 Jan-Theo van Tonder: tweede: hoogspring seuns o.17 Hannes van der Merwe: eerste: gewigstoot seuns o.15 en vierde: 200m seuns o.15…
Lees MeerNa afloop van die Interskole swemgala teen Union High School het Hoër Volkskool die wisseltrofee vir die span met die meeste punte, gewen. Hoër Volkskool se top-swemmers van die dag, Kate-Lynn Kruger (Victrix Ludorum) en Hugo Botha het die trofee namens HVS ontvang. TROTS VOLKSKOOL!
Lees MeerOp Vrydag 24 Februarie is HVS se rugbyspanne by Hoër Volkskool in aksie te sien. Kom ondersteun jou span!
Lees Meer2023 se interskole gala is op 14 Februarie by Union High School se splinternuwe buitelug swembad aangebied en Volkskool se leerders wat die swemmers kom ondersteun het se gees was aansteeklik.Laer Volkskool se swemmers het sewe rekords laat spat:JJ van Schalkwyk het 3 rekords verbeter: vryslag, rugslag en borsslag vir seuns o.8Zenicke van Schalkwyk het…
Lees MeerLede van Hoër Volkskool se leerlingraad het Woensdag, 15 Februarie ‘n leierskapseminaar bygewoon. Die seminaar is deur die Prescient Foundation moontlik gemaak. Die aanbieders van die seminaar was Die Goeie Nuus Fabriek, onder leiding van Erich Posthumus en Wian Vos.Daar was leerders van verskillende skole in Graaff-Reinet en daarom was dit belangrik dat die leerders…
Lees MeerDeelname aan die “Tennis 4 Jesus” toernooi in Bredasdorp is ‘n toernooi waarna tennisspelers jaarliks baie uitsien. Vanjaar word HVS deur die volgende spelers verteenwoordig: Victor Dercksen, Lynette Truter, Joshua du Toit, Zanri Groenewald, Xander Keyser, Jani van der Merwe, Zak Wolfaardt, Anya Cornelius, Pieter Nel en Alecia Louw Geniet die deelname en sterkte met…
Lees Meer