Genade dade uitdaging

Hoër Volkskool wil die fokus skuif van ‘n generasie wat die wêreld wil verander sodat elke individu gelukkiger kan wees, na ‘n generasie wat elke dag daarop ingestel is om geleenthede te soek waar ons ‘n positiewe verskil in die lewe van ons naaste kan maak en so kan een individu op ‘n slag ‘n…

Lees Meer

Hokkie

Hoër Volkskool se eerste hokkiespan het die afgelope naweek aan die Greg Belling hokkietoernooi te Oos Londen deelgeneem. Hulle eerste wedstryd was teen Queenstown Girls High en HVS het die wedstryd 2 – 1 gewen. Alecia Louw het albei doele aangeteken en sy en Tyneal Botha is as spelers van die wedstryd aangewys. Saterdag het…

Lees Meer

Netbal

Hoër Volkskool se eerste netbalspan, tesame met me. Henriette Malan en me. Estene Coetzee, het die voorreg gehad om op Dinsdag 21 Maart, ‘n afrigtingskliniek te Port Elizabeth by te woon. Daar is gefokus op vaardighede op die netbalbaan, verskeie oefeninge asook raad hoe om beserings te voorkom. Ons vertrou dat dit ‘n leersame kursus…

Lees Meer

Netbal

Junielle Goliath het die afgelope naweek aan die Sarah Baartman netbalproewe te Nico Malan in Humansdorp, deelgeneem. Sy is gekies vir die Sarah Baartman netbalspan wat aan die Oos-Kaap proewe te Oos Londen gaan deelneem. Baie geluk met jou insluiting in die span en sterkte met die Oos-Kaap proewe.

Lees Meer

Drama

Maandag met saalopening het ons met die 2023 dramaprogram afgeskop. ‘n Humoristiese stuk vol grappe, Romeo en Juliet in die hernamaals, is opgevoer. Karakters: Romeo: Darion Jooste Juliet: Temzynne Juries Vanjaar gaan die skool en Graaff-Reinet baie van ons dramagroep hoor en sien. Ons oefen hard aan ‘n groot produksie, SKUILPLAAS, onder leiding van me.…

Lees Meer

Moedertaaldag

Daar is niks so lekker om ‘n skooldag bietjie kleur te gee soos sport of kultuur nie. Verlede Vrydag het die Volksmond (ATKV-jeugtak) dit goed gedink om Moedertaaldag met niks anders as ‘n danskompetisie te vier nie. Die Afrikaanse liedjies het beslis elke skolier se litte los gekry en verskeie skoliere het hulle danspassies ten…

Lees Meer

Akademiese toekennings

Die volgende leerders ontvang erekleure vir hul harde werk en uitstekende prestasies behaal vir akademie tydens 2022: Jana Neethling (gr 11) Zenke Enslin (gr 11) Carli Kritzinger (gr 11) Xander Keyser (gr 10) Sophia Louw (gr 11) Anya Cornelius (gr 10) Baie geluk aan elkeen van julle. Mag julle in 2023 op hierdie goeie prestasies…

Lees Meer

HVS Drieëdruk-aand

Die 2023-rugbyseisoen het gister op ‘n hoë noot afgeskop toe die o.14-, o.15- en o.16-rugbyspanne teen spanne van Asherville, Spandau en Union High School te staan gekom het. HVS se eerstespan het teen bogenoemde spanne asook Hoërskool Middelburg en Muir te staan gekom. Opwindende rugby was gespeel en nou is die ys gebreek vir die…

Lees Meer

HVS Tennis

Verlede naweek het die eerste seunstennisspan, Hoër Volkskool by die Tjaart Vorster tennistoernooi in Cradock gaan verteenwoordig. Ons span het teen die spanne van groot skole soos Paul Roos, Bethlehem Voortrekkers en Stirling High School gespeel. HVS wen teen Hoër Landbouskool Oakdale en teen Hoërskool Cradock en het algeheel ‘n elfde plek in die toernooi…

Lees Meer

Tennistoernooi

Hoër Volkskool se eerste meisies- en tweede seuns tennisspanne het aan die “Tennis-4-Jesus” Toernooi in Bredasdorp deelgeneem. HVS se spanne het teen groot skole soos Paarl Vallei, Dirkie Uys, Durbanville en Charlie Hofmeyer gespeel. Elke speler het hul beste gegee en op die einde was sportmansgees die wenner van die dag! Met sulke blootstelling doen…

Lees Meer