Ons woordkampioene is deur na die volgende rondte van die WOW Spelfees.

Hulle wys weer op 21 Augustus by Kroonvale Primêr, Graaff-Reinet dat Volksies trots kan spel!

📸 Op die foto verskyn:

Elgemayne Solomons (Afrikaans), Chandre Damons (Afrikaans), Chelsea Hendricks (Afrikaans), Lenarsha Saku (Engels), Merlise Jaftha (Afrikaans), Kayden Job (Afrikaans), Veruschka Meshilinie (Afrikaans) en Amor Loff (Engels). Afwesig: Xavier Hafit (Engels)

Meer Nuusberigte