Skaak, Hokkie en Netbal
Ons vier die leerders wat uitblink in skaak, hokkie en netbal! Julle harde werk, fokus en spanwerk word mooi erken met hierdie Krultoekennings.
Elke skuif, pas en doel wys dat Volksies nie net talentvol nie, maar ook gedissiplineerd en toegewyd is.
Foto een: Krultoekkenning vir skaak en hokkie
Handru Olivier (Skaak), Deirdre Alberts (Hokkie)
Foto twee: Krultoekenning vir Netbal
Madison Beukman, Lenique Pienaar, Octavia Jaftha, Ilze Vorster en Keizia Swartz