Die afgelope naweek het twee van Hoër Volkskool se muurbalspelers aan die Allen Stapleton MuurbalToernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Hierdie toernooi maak deel uit van die finale proewe vir die OP spanne in Muurbal.

Marlien Crewe-Brown het derde gekom in die 0.16 toernooi, terwyl Llewellyn Crewe-Brwon ‘n algehele twaalfde plek in die 0.19 afdeling behaal het. Ons is trots op hierdie spelers!

Meer Nuusberigte