Met die pyle wat reguit mik en ’n blink pad vorentoe, ontvang ons Volksies wat die Oos-Kaap Boogskietspan gehaal het, hul besondere toekennings.

📸 Op die foto verskyn:
Voor: Nushaan Beyers, Danel de Koker, Karli van Rooyen, Mikha Enslin. Agter:Conrad Kleyn, Michyle Mostert, John Read, Rikus Kleyn en Gerhard Coetzee.

Meer Nuusberigte