HVS vs DF Malherbe

HVS Hokkie 1ste

DF Malherbe 1ste Hokkie
3
1
Vandag het ons in ware Karoo-styl – met die wind as konstante medespeler – ons laaste tuiswedstryde vir die winterseisoen gespeel.
Elke drie wat gedruk is, elke doel wat aangeteken is en elke bal wat deur die net gaan, is met trots en span-gees gevier… want nou bly daar net Interskole oor.
Rugby
o.14 wen 19–5 | o.15 wen 17–0 | o.16 wen 5–0 | Tweedespan verloor 19 - 15 l Eerstespan wen 23–17
Hokkie
o.16A wen 7–0 | Derdespan wen 1–0 | Tweedespan gelykop 1–1 | Eerstespan wen 3–1
Netbal
o.15B verloor 5–31 | o.15A verloor 11–23 | o.16B wen 18–11 | o.16A verloor 15–22 | Eerstespan gelykop 25–25
Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat saam hierdie veld en bane met trots laat leef het. Die laaste hoofstuk van die seisoen wag – Interskole, ons is reg!