20-05-2025 HVS vs Middelburg
HVS Netbal
Middelburg Netbal
12
11
Naelbyt-netbal teen Middelburg Hoërskool.
Vanmiddag het vir ’n paar spanningsvolle oomblikke op die netbalbaan gesorg – met hittete oomblikke en gejuig.
Hoër Volkskool se o.16B-netbalspan het met deursettingsvermoë en gees gespeel en verdien hul naelbyt oorwinning teen Middelburg Hoërskool.
Eindtelling was 12 – 11 in Volkskool se guns.
Baie geluk aan al ons netbal-dogters – julle het alles op die baan gelos en ons trots gemaak!