25 Okt 2024 Die volgende leerlinge het erekleure ontvang vir hul uitstaande prestasies wat hulle in verskeie afdelings behaal het. Mia Prinsloo verdien erekleure vir kultuur Mikha Enslin vir kultuur Ilze Vorster vir kultuur Saré Viljoen vir leierskap. Baie geluk!
18 Aug Interskole 2025 – Volkskool teen Union Wat ’n naweek van vasbyt en trots! Die hoërskoolspanne het gewys dat... Lees Meer
14 Aug Kultuur en woorde wat grense breek Vanaand het die sprekers van Hoër Volkskool die waarde van skoolgaan op... Lees Meer
14 Aug Interskole kaartjies Interskole kaartjies is nou beskikbaar by beide die Laer- en Hoërskool se... Lees Meer