25 Okt 2024 Die volgende leerlinge het erekleure ontvang vir hul uitstaande prestasies wat hulle in verskeie afdelings behaal het. Mia Prinsloo verdien erekleure vir kultuur Mikha Enslin vir kultuur Ilze Vorster vir kultuur Saré Viljoen vir leierskap. Baie geluk!
11 Sep Volkskool Gholfdag 2025 Moenie dit misloop nie! ✨⛳️Merk jou kalender: 25 Oktober is dit weer... Lees Meer
5 Sep ‘n Rugby Erfenis Uit die Trui van 1965 tot Vandag: ‘n Rugby-erfenis. Die klasmaats van... Lees Meer
4 Sep Sanlam Wow-Spelfees Drie van ons leerders – Elgemayne Solomons, Kayden Job en Chaendré Damons... Lees Meer