26 Mar 2024 Baie geluk aan Volkskool met die fantastiese uitslae by die Oakdale Rugby Fees wat die naweek plaasgevind het! Ons is ongelooflik trots op julle!
14 Okt Volkskool wys solidariteit tydens Borskankerbewusmakingsmaand Oktober word wêreldwyd erken as Borskankerbewusmakingsmaand – ’n maand wat herinner aan... Lees Meer
30 Sep Junior Boerbok-kursus voltooi Die Graad 10- en 11-leerders in Landbouwetenskap het vandag die Junior Boerbok-kursus... Lees Meer
29 Sep Arno Slabbert skitter in Nasionale EBW-Olimpiade Met ’n uitsonderlike 85% het Arno Slabbert as Volkskool se toppresteerder in... Lees Meer