Van kontemporêre dans tot klassieke ballet, van poësie tot klaviersolo ’s – ons leerders het nie net vaardigheid nie, maar ook hart en kultuur in elke prestasie gebring. 🎭 Voordrag 🎹 Musiek 💃 Dans Baie geluk aan al ons leerders – julle harde werk, talent en kultuurliefde maak ons ongelooflik trots.
Lees MeerMet groot trots is die Leerlingraad vir 2026 vandag aangekondig. Hierdie groep leerders gaan in die komende jaar die leiding neem en saam bou aan ’n skoolgemeenskap waar gees, samewerking en trots die hartklop vorm. Die aanwysing van Volkskool se hoofseun en hoofdogter vir 2026 sal tydens ons jaarlikse prysuitdeling bekend gemaak word. Dit is…
Lees MeerOns Landbou Graad 11 seuns daag vandag Langenhoven Gimnasium uit om die Boer Ding te dans! Kan julle die ritme en gees opneem en die uitdaging volg? Kom wys ons julle moves – die Boer Ding wag!
Lees MeerOns ATKV- en Landsdiens lede het vandag vir groot opwinding by Huis van der Graaff gesorg toe hulle saam met die inwoners ’n heerlike BINGO-sessie gespeel het. Die atmosfeer was vrolik en gesellig – elke nommer wat uitgeroep is, is met afwagting gevolg en daar was groot vreugde wanneer iemand ’n wen lyn voltooi het.…
Lees MeerVerlede Donderdag het Volkskool se top vier seuns en dogters tennisspelers koers gekies na Swellendam vir die jaarlikse Superspar Tennistoernooi. Die spelers het hul staal gewys teen skole soos Swellendam, Drostdy, Langenhoven, Montagu, Bredasdorp, Worcester Gim en Vredendal. Daar was groot hoogtepunte: Louwen Wolfaardt en AW Lamprecht was onoorwonne in hul enkels, met AW wat…
Lees Meer
 
				 
				 
				 
				