Landsdienskamp 2025

Karoo Volksies stap vorentoe! Van 30 Junie tot 4 Julie het 190 leerders en personeel ’n onvergeetlike week in Burgersdorp deurgebring as deel van die Landsdiens Provinsiale Kamp. Hoogtepunte van die week: – Murder Mystery – Handvaardigheid – Selfverdediging – Staproetes Daguitstappie na Gariep: – Ferry-rit – Toer deur die damwal en hidrokragstasie Kinders het…

Lees Meer

Interskole Aandfunksie

Ons begin die slapies (of dalk skapies🐑) tel!Nog net 56 dae voor ons jaarlikse Interskole teen Union, Graaff-Reinet – en soos tradisie dit vereis, skop ons dié spesiale naweek af met ’n aandfunksie op die Vrydagaand! 🎉 Ouers en vriende van Laer- en Hoër Volksool, Weppie Preppie en reüniegroepe word hartlik uitgenooi om saam te…

Lees Meer

Jaarlikse koedoejag

Ons jaarlikse koedoejag is weer om die draai! Hierdie is ons tweede jaar wat ons die geleentheid aanbied, en van die begin af was KAROO FORD ons trotse hoofborg. Dankie dat julle saam met ons hierdie tradisie help bou – ons waardeer die ondersteuning op elke myl van die pad!

Lees Meer