Hoër Volkskool - Graaff-reinet 'n 100 jaar in die
hart van die karoo
Lees meer Hoër Volkskool Our Classes that fit your
busy life and leisure
Lees meer 'n 100 jaar
in die hart
van die karoo
Waar die Karoo karakter vorm Aan die voet van die Kamdeboo Nasionale Park
staan ons skool in Graaff-Reinet
omring deur berge en stilte wat stories vertel
Lees meer Future Students A four-year plan focused
on your future.
Lees meer Waar die Karoo
karakter vorm
Groei in jou eie tyd Hier word ’n plattelandse kind
groot in ’n wêreld wat stadig oopgaan
Met ruimte om kind te wees
en tyd om mens te word
Lees meer Future Students A four-year plan focused
on your future.
Lees meer Groei in
jou eie tyd
Gereed vir die wêreld daarbuite In klaskamers, op sportvelde en in kultuur
word jong mense gevorm met integriteit,
selfvertroue en respek gewortel in wat saak maak
Lees meer Future Students A four-year plan focused
on your future.
Lees meer Gereed vir die
wêreld daarbuite

Hoër Volkskool Graaff-Reinet

Binne die warm omhelsing van die Sondagsrivier lê ’n skool wat van meet af die pad saam met Afrikaans stap. ’n Skool wat sy leuse,
“Ons sal handhaaf”,
kort en kragtig gestand doen deur daad, tradisie en Christelike waardes. ’n Rigtingwyser vir plattelandse skole en een van die min skole waar Afrikaans as onderrigmedium ononderhandelbaar is:

Hoër Volkskool, in die Juweel van die Karoo, Graaff-Reinet.

Aktueel

Hoër Volkskool Storiemuur

SPORTUITSLAE

  • 23-05-2026
    HVS Rugby 1ste
    HVS 1st XV
    Oudtshoorn Rugby 1ste
    Oudtshoorn Rugby 1ste
  • 23-05-2026
    HVS Netbal 1ste
    HVS Netbal 1ste
    Oudtshoorn Netbal 1ste
    Oudtshoorn Netbal 1ste
  • 23-05-2026
    HVS Hokkie 1ste
    HVS Hokkie 1ste
    Oudtshoorn Hokkie 1ste
    Oudtshoorn Hokkie 1ste
  • 16-05-2026
    HVS Hokkie 1ste
    HVS Hokkie 1ste
    St Dominic\'s Priory
    St Dominic's Priory
  • 15-05-2026
    HVS Hokkie 1ste
    HVS Hokkie 1ste
    Framesby Hokkie 1ste
    Framesby Hokkie 1ste

 

Aansoek om toelating by Hoër Volkskool