Hokkienuus

Die eerste hokkietoernooi vir hokkiespelers van Hoër Volkskool vind die naweek in Port Elizabeth plaas. Die meisies neem aan die HJ Hockey Cup deel. Die toernooi bestaan uit 5 klubs wat teen mekaar speel en ons meisies speel vir die EAGLES. o.14 Meisies Zanri Groenewald Jani van der Merwe Anishka Luiters Claudia Cooke – Eagles…

Lees Meer

Nuwe onderwysers

Hoër Volkskool is opgewonde om twee nuwe onderwysers op ons personeel te verwelkom. Juf. Clarissa Faber het groot geword in Oos-Londen en het gematrikuleer aan Grens Hoërskool. Sy het haar studies aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom voltooi in B.Sc Verbruikerswetenskap met ondernemingsbestuur asook haar B.Sc Honneurs in Verbruikerswetenskap (gespesialiseer in voedsel produkontwikkeling). Vanjaar is haar eerste…

Lees Meer

Hoofleiers vir 2021

Die hoofleiers is verkies vir die jaar 2021. Die hoofseun en hoofdogter vir 2021 is Jean-Louis du Plessis en Mia du Plessis. Die tweeling was ook 2016 die hoofleiers van Laer Volkskool. Die onderhoofseun is Alwyn van der Merwe en die onderhoofdogter is Astrid Langeveldt. Ons hoop dat 2021 ‘n beter jaar sal wees vir…

Lees Meer

ATKV – DigiKuns

Te midde van die Covid-19-pandemie, besef die ATKV opnuut dat die volhoubare ontwikkeling van kuns en kultuur kernbelangrik is vir ’n gesonde samelewing. Navorsing het herhaaldelik bewys dat kreatiwiteit positiwiteit ’n hupstoot gee. Iets waarvan ons almal – oud en jonk – nou ’n groot dosis nodig het. DigiKuns is ’n opwindende, nuwe digitale kunsplatform…

Lees Meer

Hokkie

Na die eerste rondte hokkie proewe, het 10 van Hoër Volkskool se hokkiespelers deurgedring na die volgende rondte. Die spelers is: Agter: Mia du Plessis (0.19), Danè Thiart (0.19), Logan Ludick (0.19), Marli van der Merwe (0.16), Robin Koetaan (0.16) Voor: Kieran Bruinders (0.14), Anischka Luiters (0.14), Zanri Groenewald (0.14), Labrè Oosthuizen (0.19) en Jani van der Merwe (0.14).…

Lees Meer

Woordfees

Hoër Volkskool se debatspan het die afgelope anweek na Stellenbosch gereis en aa die skole debatskompetisie deelgeneem. Ons neem deel aan die kategorie: Ou Besems.  Ons praat tydens die eerste rondte teen Klein Nederberg met die tema: Leë blikke maak die meeste geraas. Ons dring dfeur na die tweede rondte waar ons praat teen  Bloemhof…

Lees Meer

Naweek Sport-uitslae

Die afgelope naweek was Hoër Volkskool se hokkie, rugby en 0.14 netbalspanne bedrywig. Hul het gemengde welslae behaal. Die 0.14 A en B Netbalspanne het ‘n afrigtingskliniek bygewoon te Laer Volkskool. Die kliniek is aangebied deur mnr Reg Sharp van Port Elizabeth. Die spelers het gewerk aan verdedigins- en aanvallende tegnieke en het die kliniek afgesluit met ‘n paar…

Lees Meer