Ons projek om die terrein met die nuwe heining toe te maak is steeds aan die gang en pilare is te koop teen R3500 elk. Pilare is beskikbaar by die nuwe heining in Somersetstraat tot by Huis Conje. Skakel Paula van der Mescht by 049 8910852 of finansies@hvsgrt.org.za vir enige navrae.