Die beste Hoërskoolatlete van die Sarah Baartman Mega Distrik het op die Westbourne Ovaal kragte gemeet.  Mooi weer het in die middag plek gemaak vir ‘n donderstorm wat die byeenkoms vir ‘n halfuur tot stilstand gebring het.  Twintig atlete van Hoër Volkskool het deelgeneem en die volgende mooi prestasies behaal:

Annelie Viljoen 1ste diskus D/14 17.10m

Marion de Boer 1ste 800m D/15 2:35.19sek
1ste 1500m D/15 5:20.84sek

Marni van der Merwe 1ste 100m D/15 12.75sek
1ste 200m D/15 27.12sek

Dané Thiart 2de gewigstoot D/15 9.74m

Caryn Swartz 2de 100m D/17 13.19sek
2de 200m D/17 27.91sek
3de verspring D/17 4.95sek

Fransene Joubert 3de spiesgooi D/17 28.22m

Jay Dee Jooste 1ste hoogspring S/17 1.85m
2de driesprong S/17 12.40m
3de verspring S/17 6.08m

Chris Burger 2de spiesgooi S/17 50.93m

Roshaan Jaftha 1ste verspring D/19 4.48m

Lafras van Rooyen 2de diskus s/19 35.40m

Shirwan van Staden 1ste 100m S/19 10.47sek
1ste 200m S/19 21.94sek

Cullen August 3de 100m S/19 10.75sek

 

Meer Nuusberigte