Die afgelope naweek het Hoër Volkskool weer aan die Rivermile te Cannonville deelgeneem. Hierdie jaar het twee onderwysers van die skool ook ingespring. Almal het baie goed gevaar, en weggestap met ‘n medalje.

Llewellyn Crewe-Brown het egter baie goed gedoen. Hy het die myl in 22 minute voltooi, minder as 2 minute na die wenner. Hy behaal ‘n algehele 14de plek uit 350 deelnemers. Ons is baie trots op hom.

Foto: mev van Wyk, Marlien Crewe-Brown, Lynette Ittershagen-Strauss, Llewellyn Crewe-Brown, Rianco Vermeulen, Emile Blignaut, Ben van der Merwe en Mnr Ittershagen-Strauss.

Meer Nuusberigte