Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Elizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en 3D kompetisies meegeding by Port Alfred Hoërskool.

In die BULLSEYE kompetisie het Volkskool ‘n 1ste span posisie behaal met ‘n totaal van 2954 en die tweede plek is deur PAHS ingeneem met 2626. Met 3D kompetisie was daar nie genoeg span inskrywings nie.

Die volgende medaljes is deur HVS verower:

Seuns afdeling: Brons Bullseye Jaco van Loggerenberg

Seuns afdeling:  Silwer 3D Casper Bekker

Dogters afdeling: Bullseye Brons en 3D Goud Juryna Fourie – verower ook die trofee vir beste dogters skut.

 

Die tellings vir Volkskool individueel vir 3D was as volg

271 Fourie, Juryna
262 van Loggerenberg, Jaco
259 de Jager, Zileke
250 Fourie, Petrone
249 van Loggerenberg, Iwan
246 Bekker, Casper
244 Calonne, Marais
243 Stannard, Dillon
242 McNaughton, Daniel
239 Coetzer, Simone
229 Muller, Gideon
217 Mostert, Xander
213 Stannard, De Jongh
201 van der Mescht, Freddie
155 Coetzee, Nico
141 van der Mescht, Annelou

Die tellings vir die Bull’s eye was as volg:

272 van Loggerenberg, Jaco
264 Fourie, Juryna
256 de Jager, Zileke
255 Coetzer, Simone
248 Calonne, Marais
247 Fourie, Petrone
245 Stannard, Dillon
244 Bekker, Casper
239 McNaughton, Daniel
238 Coetzee, Nico
232 van Loggerenberg, Iwan
232 Muller, Gideon
226 Stannard, De Jongh
219 van der Mescht, Annelou
200 van der Mescht, Freddie
189 Mostert, Xander

Meer Nuusberigte