Die nuwe bestuur vir 2018 verskyn hier saam met mnr. Gertjan Holtzhausen van Bloemfontein, ATKV Streeksbestuurder.

Op die foto verskyn Annelou van der Mescht (Voorsitter), Megan Nel (Fotograaf), Justin Gafoor (Ondervoorsitter), Annelize van Gent (sekretaris), Renier Kemp (addisionele lid), Caitlin du Preez (tesourier), Gideon Muller (Klankman) en mnr. Gertjan Holtzhausen.

Baie geluk en voorspoed aan die bestuur van 2018.  Mag julle ‘n baie suksesvolle jaar vol pret beleef!

Meer Nuusberigte