Na afgeloop van die naweek se Meyer Sauerman Rugbytoernooi wat in Kariega aangebied is, kondig Hoër Volkskool met trots aan dat Jan-Theo van Tonder, in die Oostelike Provinsie se 0.18 Cravenweekspan ingesluit is. Die span neem by Hoërskool Monument in Krugersdorp, vanaf 24 – 29 Junie 2024 deel.

Baie geluk, Jan-Theo!

Meer Nuusberigte