Curtley Jacobs (o.16), Jan-Theo van Tonder (o.18), Hannes van der Merwe, (o.16), AJ de Jager (o.18) en Pieter van der Merwe (o.18), is gekies om aan die finale rondte OP rugbyproewe deel te neem. Die proewe vind by Daniel Pienaar Tegniese Hoërskool te Kariega, as deel van die Meyer Sauerman Toernooi plaas.

Baie geluk met jul insluiting tot hier en baie sterkte met julle deelname.

Foto: Curtley Jacobs, Jan-Theo van Tonder, mnr. Neil Schreuder, Hannes van der Merwe, AJ de Jager en Pieter van der Merwe

Meer Nuusberigte