Landsdiens is ‘n groot baken op Hoër Volkskool se kultuurlys. Ons leerders doen baie goed in landsdiens en ons het al ‘n paar landsdieners gehad wat gekwalifiseer het vir nasionale kampe.

Ons tak is baie gesond en ons nuwe bestuur is aangewys:
Vlnr: Anya Cornelius, Darion Jooste, Chante Coetzee (onderwyseres), Jaydene Vaaltyn en Jani van der Merwe. Baie geluk! ons glo die jaar gaan weer ‘n siksesvolle jaar wees!

Meer Nuusberigte