Armand Nell, AW Lamprechts, Arno Slabbert en Cobus Viljoen (foto), is verkies tot die AVS Griekwaspan wat aan die jaarlikse Bokkieweek gaan deelneem. Hierdie kranige 0.14 rugbyspelers van Hoër Volkskool, neem deel aan die dertigste vieringe van hierdie toernooi.

Die toernooi skop 24 Junie 2024 af en duur tot en met 28 Junie 2024, in Kroonstad. Baie sterkte aan hierdie spelers!

Meer Nuusberigte