Sondagaand het van die spelers wat aan die Klein Karoo Saadproduksierugbyweek by Landbouskool Oakdale, deelgeneem het, tydens ‘n prysuitdeling, vir hul goeie spel erkenning gekry.

Zak Wolfaardt van HVS is as die nr. 7 (flank) vir die Klein Karoo Saadproduksie XV-span aangewys.

Baie geluk, Zak.

Volg die skakel vir meer inligting:

https://ssschoolsplus.co.za/klein-karoo-saadproduksie…/…

Meer Nuusberigte