Vincent Pienaar, het na sy indrukwekkende wen van die 100m seuns o.15-uitdun tydens die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms te Queenstown, ‘n silwer medalje in die 100m-finaal verower.

Vincent is in die Oos-Kaap Atletiekspan ingesluit wat aan die SA Kampioenskappe vanaf 3 – 6 April in die Paarl gaan deelneem.

Baie geluk Vincent.

Meer Nuusberigte