Na afloop van die eerste rondte hokkieproewe, het die volgende leerders na die volgende rondte proewe wat in Gherberha gaan plaasvind, deurgedring:

o.14
Deirdre Alberts

o.16
Kate-Lynn Kruger
Cara Nel
Mienke Janse van Rensburg
Marlie Nel
Alicia Louw

o.18
Jani van der Merwe
Zanri Groenewald
Lisa Steynberg

Ons hou duimvas!

Foto: eerste hokkiespan tydens die eerste rondte proewe

Meer Nuusberigte