Leerders wat tydens die vakansie aan sport deelneem:

Atletiek: SA Kampioenskappe

Vincent Pienaar, 3 – 6 April te Paarl

Swem Vlak 3

Kate-Lynn Kruger, 21- 24 Maart te Oos-Londen

Swem Vlak 2

Chris de Wet en Charl Conradie, 26 – 28 Maart te Oudtshoorn

Tweekamp: SA Kampioenskap

Hannes van der Merwe, 29 – 30 Maart te Bloemfontein

Rugby:

Eerstespan toer na Oakdale

Hokkie

Eerstespan neem aan die UHS Festival deel

Baie sterkte met julle deelname en geniet die vakansie!

Meer Nuusberigte