Kom kuier saam met rugbylegendes, Andrew Paterson en De Wet Barry!

Op Vrydag, 5 April 2024 bied Volkskool Rugby ‘n MANNE-AAND by Hoër Volkskool aan. ‘n Gesellige kuier rondom die vuur, goeie geselskap en ‘n heerlike ete is by die kaartjie ingesluit.

Jy gaan beslis baat vind by Andrew se inspirerende praatjie en De Wet gaan saam gesels!

Bespreek asseblief jou kaartjie teen 29 Maart 2024 per e-pos aan volksies@hvsgrt.org.za of per whatsapp by 0662447769

Navrae: Jaco van Schalkwyk

Sel nr: 0828232431

Meer Nuusberigte