Vrydag, 23 Februarie 2024, moet jy beslis by Hoër Volkskool ‘n draai maak, want ons het ‘n drieëdrukaand.

Daar is wedstryde vir o.14, o.15, o.16 en eerste spanne.

Volksie kuieraand na afloop van die wedstryde. Daar is NACHOS op die spyskaart.

R250.00 vir 4 persone. Bespreek asseblief teen 20 Februarie by 0662447769.

Sien jou daar!

Meer Nuusberigte