Leerders van Hoër en Laer Volkskool Graaff-Reinet neem hierdie week aan die
2023 AGA-SA Nasionale Boogskiettoernooi te Springs deel.
Baie sterkte met julle deelname vandag en môre.
Foto’s: Riaan Enslin

Meer Nuusberigte